Gee is beter
  • Home
  • Meer oor Gee is Beter
  • Eksperimente
    • GKafee >
      • GKafee 2014
    • Feast of the Clowns
    • Hartklop
  • Kontak ons
  • Gee iets
  • English
Aangesien die Gee Beweging  nie finansieël gedrewe is nie, is ons afhanklik van ander mense om hierdie eksperimente moontlik te maak deur skenkings.

Opsie 1:
Maak 'n bydrae via Eft
Kontak ons vir bankbesonderhede

Opsie 2:
Maak 'n bydrae via  Missiomarket

Picture

Opsie 3:
Skenk die voorraad en laai dit by ons af

WAARHEEN STUUR EK VOORAAD?
Koffie (verkieslik Ricoffy), suiker, glasies en enigeiets wat met koffie drink te doen het, kan na die volgende plekke gestuur word:
Watu Youth Village se kantoor
29 Kelkiewyn street 
Monumentpark
Pretoria
Kontak ons
Kruispadkantoor by GKSA Adminburo
H/V Molen & Meyer Straat
Potchefstroom